Alexander Smit van Hoërskool Strand het Vrydag 28 en Saterdag 29 Junie aan die Suid-Afrikaanse tweekampkampioenskap by die Killarney-renbaan in Kaapstad deelgeneem waar hy fietsgery en gehardloop het. Alexander het sewende in die Junior Super Sprint-mansafdeling geëindig. Dit is die derde keer vanjaar dat hy vir ’n provinsiale span, wat aan ’n nasionale kampioenskap gaan deelneem, gekies is. Hy is ook in Mei vanjaar vir die span van die Kaapstadse Driekampvereniging gekies.


Jong Arend presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article