Kom kuier Woensdag 9 Oktober 18:30 saam met die Arende en die bekende storieverteller en sanger Andries Vermeulen by Hoërskool Strand. Dié geselligheid word deur die skool se Ouerbetrokkenheidskomitee gereël. Kaartjies kos R120. Belangstellendes kan kaartjies by die skool se ontvangs koop of Rita Smith by 072 832 4342 of Amanda Meyer by 079 517 2824 kontak vir kaartjies of nog inligting.


Kom kuier saam met Arende en grapjas Andries Vermeulen

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article