Anemique Ras en Leila Schwartz, twee gr. 6-leerders aan Laerskool De Hoop, het as deel van ’n omgeeprojek besluit om pasiënte by die Helderberg-hospies met kolwyntjies te bederf. Elke kolwyntjie het ’n spesiale handgemaakte kaartjie met ’n inspirerende boodskap gehad – foto bo. Dit was super spesiaal. By hulle staan Karin Gordon.


De Hoop-leerders bederf pasiënte

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article