Leani van der Merwe (regs), hokkie-organiseerder by die Hoërskool Strand, is nie net ’n vaardige organiseerder, afrigter en speler nie. Sy tree ook gereeld as skeidsregter op. Sy het die afgelope naweek die finale wedstryd tussen Meisieskool Oranje en St Mary’s by die Top Schools-toernooi vir o.16’s in die Paarl behartig. Gabi Morgan is by haar.Foto:


Organiseerder ook bekwame skeidsregter

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article