Temperance Town Primêre Skool het ’n borgskap vir hokkiestokke, hokkieballe en verskeie skryfbehoeftes van Joao Gregorio en Maria Nalita De Olim van Joville Fishing, Douglas H. Fishing en Windhoek Fishing ontvang. Die maatskappye sal die skool jaarliks volgens behoefte borg. Hier is van die leerders saam met Farrel April, Maria en Joao Gregorio De Olim, Zay Windvogel (skoolhoof), Jade Arendse en Shannon Rodriques.


Plaaslike onderneming help

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article