Twee van Laerskool De Hoop se o.13 A-rugbyspelers is op die skool se sporttoer na Riebeek Kasteel in Maart gekies om in die September-skoolvakansie as deel van ’n rugbyspan na Ierland te toer. Xander Engelbrecht (links) en Charl Holwill laat wapper nou die De Hoop-vlag in Ierland.Foto:


Rugbyspelers in Ierland

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article