Laerskool De Hoop se o.12-meisiestennisspan is die wenners van die Rising Stars-toernooi. Elke spanlid het ’n goue medalje gewen en sal in Februarie aanstaande jaar aan ’n nasionale toernooi in Johannesburg deelneem. Die spanlede is saam met die organiseerders Tony Loubsher en Silindile Makhathini afgeneem. Van links is Lara Potgieter, Emily du Toit, Lisa-Marie du Toit en Amelie Ward.Foto:


Tennisspelers speel goud los

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article