Die sportsterre van die Laerskool Hendrik Louw is Dinsdag 29 Oktober by die skool se jaarlikse sportprysuitdeling vereer. Die gasspreker by dié geselligheid was die voormalige Proteas-netbalspeler Charmaine Baard, wat die sportlui deur ’n motiveringspraatjie aangemoedig het. Cassie Fairbairn (links) is as die sportvrou van die jaar aangewys.


Laerskool Hendrik Louw sy vereer sportsterre

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article