Die akademiese uitblinkers van Hoërskool Valsbaai is vir hul harde werk en deursettingsvermoë deur die jaar by ’n prysuitdeling voor die einde van die vierde kwartaal van 2019 vereer. Die gr. 11-leerders wat vanjaar die beste akademiese uitslae behaal het saam met die skoolhoof, Herman Janse van Rensburg, is agter Joel Finnie, Rory McLeod, en Tim Mickelthwaite. Voor is Nicole Gladden, Hayle Petersen, Milly Mapling en Anila von Vollenstein.


Skool vereer topleerders

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article