Die nuwe gr. 8-leerders van Hoërskool Parel Vallei het ’n vroeë begin van die akademiese jaar gehad toe hulle Maandag (13 Januarie) by hul nuwe skool aangemeld het. Altesaam 262 gr. 8-leerders oftewel bulhondjies het vroegdag met hul handgemaakte bulhonde met die skool se prefekte kennis gemaak. Agter is Laura Maritz, Matthew le Roux, Kyle Basson en Shezan Khan. In die middel is Heidi Bahlmann, Anémique Ras, Cassidy Arendse en Megan de Kock. Voor is Shane Moyo en Daniel Silver.Foto:


Bulhonde begin al blaffend

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article