Laerskool De Hoop se swemmers het hul krag in die swembad ten toon gestel by die skool se jaarlikse interkleure-gala wat Vrydag 17 Januarie plaasgevind het. Die skool se topswemmers is Milan Lombard (junior victrix ludorum), Michael Kemp (junior victor ludorum), Jana Lombard (senior victrix ludorum) en Ian Kleynhans (senior victor ludorum).


Uitblinkers!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article