Die Groen Eko-klub van Hoërskool Strand se eerste skoonmaakprojek was ’n groot sukses. Altesaam 20 vrywilligers het sewe swart sakke vol rommel op die strand, tussen die Strand Pavilion en Greenways, verwyder. Die klub het alle deelnemers vir hul hulp bedank.Foto:


Leerders doen hul deel om strand skoon te hou

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article