Die jaarlikse Kaapstad-fietstoer is Sondag 8 Maart in perfekte weerstoestande gehou met drie personeellede en een leerder van Hoërskool Strand wat die strawwe 102 km-fietswedren suksesvol voltooi het. Die skoolhoof, Danie Malan, het sy 12de toer in ’n tyd van 4:30 voltooi, Lizanne Vos het haar 16de toer in 3:42 voltooi, Wikus van Dyk het sy sewende toer in 4:08 voltooi en gr.9-leerder Christian de Jager het sy eerste fietstoer in ’n tyd van 4:37 voltooi.


Trap dat die speke sing

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article