Altesaam 30 atlete van die Hoërskool Strand het in Februarie aan Somerset-Wes Primêre Skool se jaarlikse mini-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Dié groep is baie opgewonde oor die medaljes wat hulle in hul onderskeie items losgeslaan het. Die nommers wat vir die hoërskoolatlete beskikbaar was, is die 80 m-, 600 m- en 1 000 m-wedloop.


Atlete doen hul ding op die baan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article