Danielle Kleyn (gr. 11) en Reuben van Wyk (gr. 12), leerders aan die Hoërskool Parel Vallei, het na die eindronde van Netwerk24, Die Burger, Beeld en Volksblad se wiskundekompetisie deurgedring. Ten spyte van die staat van inperking, het meer as 3 000 leerders vir die aanlyn kompetisie ingeskryf. Slegs die top-60-finaliste sal aan die eindronde deelneem wat vandag (Donderdag 25 Junie) plaasvind.Foto:


Wiskunde is hul kos

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article