Baie geluk aan een van die Hoërskool Strand se oudleerders, Misha Erasmus (matriek 2016). Misha het die rektorsprys vir akademiese uitnemendheid in fisioterapie ontvang. Wat ’n ongelooflike eerbewys.


Oudleerder maak almal trots

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article