Gr.12-leerders aan die Hoërskool Parel Vallei is Vrydag 9 Oktober die geleentheid gebied om, ondanks vreemde tye weens die Covid-19-pandemie, hul laaste skooljaar in styl te vier met ’n matriek-ete in die skoolsaal. Die spoggeleentheid het die tradisionele matriekbal vervang en is binne twee weke deur die skool se gr. 11-komitee (foto) gereël.


Matrieks skitter . . .

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article