Wanneer die Covid-19-pandemie die planne om ’n matriekafskeid te hou, in die wiele ry en ’n gemeenskapswerker van Strand besluit om haar hart en tyd vir die matrieks oop te maak, weet jy dié dag gaan ’n sukses wees. Die gemeenskapswerker Rachmad Valentine het die ekstra myl geloop en ’n matriekafskeid vir die leerders van Strand Sekondêr en Hoërskool Hottentots-Holland gereël. Aaliyah Steyn en Gino Mathysen het hulle netjies vir dié spesiale geleentheid uitgevat.Foto’s: Mariëtte Strydom


Matrieks hang uit vir afskeid

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article