Met die aanvang van die nuwe akademiese jaar vandeesweek, het Laerskool De Hoop sy hoofleiers vir die eerste skoolkwartaal aangekondig. Tertia du Plessis en Rulan Rossouw is gereed om die skool se leerders vir die volgende drie maande te lei.


Leiers aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article