Mieke van der Merwe, ’n oudleerder aan die Hoërskool Strand, se uitslae vir ingenieursgrafika en -ontwerp (IGO) in die 2020 Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-eksamen het haar die derde plek in die provinsie besorg. Die prestasie is onlangs deur die provinsiale onderwysdepartement aangekondig.


Het IGO goed onder knie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article