Dieter de Kock, Janka Strauss, Jaimie Newell en Nina Hopkins, leerders aan die Laerskool De Hoop, het aan die Oppie Tong Af- virtuele redenaarskompetisie deelgeneem en briljant presteer. Janka en Jaimie het A++-simbole ontvang, en Dieter en Nina het elk ’n A+-simbool verower.


Nie op die bek geval

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article