Altesaam 110 wiskundiges van die Hoërskool Parel Vallei het onlangs aan die eerste ronde van die Suid-Afrikaanse Wiskunde-olimpiade deelgeneem, met 65 leerders wat na die tweede ronde deurgedring het. Ná hierdie ronde is slegs die top-100-leerders in elke graad in die land genooi na die eindronde, met vier PV-leerders wat dié toets afgelê het. Jared Slater (gr. 10), Louis Cronje (gr. 10), Benjamin Kleyn (gr. 11) en Migael van Schaik (gr. 8) het goed presteer. Die wiskunde-foendi’s word hier deur die skool se wiskunde-vakhoof, Linda van der Merwe, geluk gewens.Foto:


Wiskunde laat hul dink en uitblink

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article