Die boodskappers van hoop van die Laerskool Hendrik Louw het vir Boomplantdag (Woensdag 1 September) spekboomsteggies skool toe geneem. Die boompies is op die dag deur dié groep onderwysers in die Louwtjie-tuin van Hoop geplant.Foto:


Spekbome gee nuwe hoop

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article