Die geleentheid was Summieland-kleintjies se eerste Kaskar-dag as kleine monsters.

Supplied

Somerset-Wes Primêre Skool se jaarlikse Kaskar-dag is Vrydag 25 en Saterdag 26 Maart by die skool gehou en het vir hope pret gesorg vir deelnemende leerders en personeellede, wat goeie afleiding tussendeur die assesserings en toetse gebied het. Spesiale dank gaan aan Gary Spaans en sy span wat gemaak het dat die dae vlot verloop het. Die geleentheid was Summieland-kleintjies se eerste Kaskar-dag as kleine monsters.   

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article