
SWPS se Kylie-Grace Bowers het uitgeblink as doel en keer bo keer die bal deur doelnet geskiet.

Hier is die wenspan! Van links is Thea Moodley, Jenna Oostendorp, Mila Jacobs, Azingce Ncobo, Kylie-Grace Bowers, Gemma Gordon en Amila Novokoza saam met skeidsregter Tatum Jooste.


