Die kleingoed van Ruimte-sentrum se Pikkewouters-kleuterskool in Strand was aangenaam verras toe Kersvader die afgelope Dinsdagoggend (13 Desember) by hulle kom inloer het. Elkeen het hul beste voetjie voorgesit, want niemand wil steenkool in sy of haar Kerskous hê nie. Hier is van die kleuters wat die geleentheid aangegryp het om op Kersvader se skoot te sit en hul Kerswense met hom te deel.

Kersvader kuier by Pikkewouters in Strand

Die kleingoed van Ruimte-sentrum se Pikkewouters-kleuterskool in Strand was aangenaam verras toe Kersvader die afgelope Dinsdagoggend (13 Desember) by hulle kom inloer het. Elkeen het hul beste voetjie voorgesit, want niemand wil steenkool in sy of haar Kerskous hê nie. Hier is van die kleuters wat die geleentheid aangegryp het om op Kersvader se skoot te sit en hul Kerswense met hom te deel.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article