Benoemings:
. Beste klankoperateur – Leila Everleigh vir Wegwêreld. Beste hantering van tegniese aspekte – 23KG, Wegwêreld. Beste verhoogbestuurder – Christine Cockett . Beste akteur in ’n ondersteunende rol – Joshua Simone (Wegwêreld), Njabulo Ncapai (23KG) en Sebastian van Niekerk (23KG). Beste Aktrise in ondersteunende rol – Nina Strydom (Wegwêreld), Sheraine de Vries (23KG), Kyla Steyn (23KG) en Miquette Eloff (23KG). Beste Akteur – Paul Strydom (Wegwêreld), Francois Retief (23KG) . Beste Regisseur – Darryl Spijkers (Wegwêreld). Beste Ensemble – 23KG, Wegwêreld
Toekennings/wenners:
. Beste verhoogbestuurder – Christine Cockett vir 23KG. Beste hantering van tegniese aspekte: Wegwêreld. Beste akteur in ’n ondersteunende rol: Joshua Simone as Brumilda Brummel in Wegwêreld. Beste akteur: Paul Strydom as Tomie in Wegwêreld. Beste aktrise: Doline Havinga as Hanlie in Wegwêreld. Beste regisseur: Darryl Spijkers vir Wegwêreld. Beste ensemble: Wegwêreld. Beste produksie: Wegwêreld


