Die Hoërskool Strand is trots op hierdie gr. 12-spanredenaars wat die derde plek in die nasionale Oppie Tong Af-kompetisie behaal het. Geluk ook aan Marizahn de Beer, die span se afrigter. Van links is JD le Roux, Colin Theron, Daniëlle Meyer en Anika Links.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article