Die Vroue-landbouvereniging (VLV) van die Strand het op 24 Oktober ’n spesiale oggend aangebied wat ’n dramastuk ingesluit het. Die tema was Kleurkaleidoskoop en drie kunstenaars het poësievoordragte opgevoer, musiek gemaak en praatjies gelewer. Van die gaste wat die oggend bygewoon het, was van die Paarl, Malmesbury, Wellington, Drakenstein, Kasteel van die Paarl en natuurlik baie uit die ’Kom. Op die foto van links is Leta du Preez (VLV) saam met Freda le Roux, Alida Kruger, Johan Laten en Mariaane Herbert.Fotos: Yaseen Gaffar


Fia le Grange, Sandra Visser en Marinda Rall.

Carel van der Merwe, Jossie van Schoor en Hester van der Merwe.

Mariana de Villiers en Louise Appelgryn.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article