Lewende Woord Helderberg bied Donderdag (28 Maart) ’n Paasfees-musiekaand saam met die musiekkunstenaars Willie Joubert en Rudi Muller aan. Die musiekgeleentheid begin om 19:00 by die Laerskool De Hoop in Ou Stellenbosch-weg, Somerset-Wes. ’n Offergawe sal opgeneem word om die koste te dek. Vir navrae, skakel 082 752 9994.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article