Die kranige amateurfotograaf Cobus Germishuys van Strand het Vrydag 24 Mei om 18:00 dié foto van die sonsondergang oor die Valsbaai-kuslyn geneem. “Dit was ’n palet van kleur wat die hemelruim gevul het,” skryf hy. DistriksPos & Helderberg Gazette nooi lesers om hul foto’s van gebeurtenisse en tonele in en om die Helderberg vir moontlike plasing te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG wees en teen 14:00 Vrydae via e-pos na editor@districtmail.com gestuur word.Foto: Cobus Germishuys


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article