Die Laerskool Hendrik Louw se Gert Basson en Nelius de Villiers het onlangs as Westelike Provinsie-rugbyskeidsregters gekwalifiseer. “Ons is bly julle is by ons, die beste skool suid van die Noordpool!” het die skool op Facebook gedeel.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article