Die Laerskool De Hoop se dramagroep, “Dertien”, het aan die nasionale ATKV-Tjokkertoneel-kompetisie deelgeneem en vanuit 52 produksies landwyd die eerste plek behaal. De Hoop het by ’n spog-prysuitdeling met die louere weggestap in al vyf die afdelings wat beoordeel is: Beste regisseur – Samuel Jumat

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article