The current image has no alternative text. The file name is: tcstrandrfc_45798.jpg

‘n Vasberade Claudius Thomas van die Strand-rugbyklub skud die verdedigingspoging van Vuyolwethu Peter van die Langa-rugbyklub af tydens dié twee spanne se Superliga C-kragmeting in die Langa-stadion.

Die wedstryd is die afgelope Saterdag (16 Mei) gespeel, met die besoekers wat met 36-24 die knie moes buig.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article