‘n Moskombers bedek die rotse terwyl die sonsondergang ‘n goue gloed oor Valsbaai werp.

Cobus Germishuys het hierdie pragtige beeld vasgevang en vir mede-lesers se genot met die koerant gedeel. DistriksPos & Helderberg Gazette nooi ander lesers uit om hul amateur- en professionele foto’s vir publikasie in te dien. Foto’s moet minstens 500 KB wees en na editor@districtmail.com gestuur word.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article