Karatestudente van Junbukan-dojo in Strand vier sukses nadat hulle hul graderingtoets voltooi het.
Studente van die Junbukan Karate-dojo in Strand het onlangs hul graderingtoets suksesvol afgelê en na hul nuwe gordels gevorder. Nuwe lede is welkom om by die dojo aan te sluit. Kontak sensei Stefan via WhatsApp by 079 849 5291 vir nog inligting.

Karatestudente van Junbukan-dojo in Strand vier sukses nadat hulle hul graderingtoets voltooi het.
Studente van die Junbukan Karate-dojo in Strand het onlangs hul graderingtoets suksesvol afgelê en na hul nuwe gordels gevorder. Nuwe lede is welkom om by die dojo aan te sluit.

Kontak sensei Stefan via WhatsApp by 079 849 5291 vir nog inligting.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article