Die Hoërskool Gordon-leerders Emihle Ndylivane (links) en Cassidy Swartland is onlangs gekies om die Boland-streek by die nasionale South African Majorette and Cheerleading Association (SAMCA) se kompetisie te verteenwoordig. Hierdie […]

Die Hoërskool Gordon-leerders Emihle Ndylivane (links) en Cassidy Swartland is onlangs gekies om die Boland-streek by die nasionale South African Majorette and Cheerleading Association (SAMCA) se kompetisie te verteenwoordig. Hierdie gesogte geleentheid vind van Vrydag 4 tot Saterdag 12 Julie in Oudtshoorn plaas.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article