Studente van die Junbukan karate dojo in Strand het onlangs aan die Westelike Provinsie-karatekompetisie deelgeneem. Hulle het in kata en kumite deelgeneem en 'n hele klomp medaljes huis toe gebring. 'n Span word gekies om op Sondag 6โ€‰Julie aan die nasionale kompetisie in Johannesburg deel te neem. Enigiemand wat graag aan die karateklas wil deelneem, kan sensei Stefan Koekemoer per WhatsApp by 079 849 5291 kontak. Klasse word Maandag van 18:00 tot 19:00 en Donderdag 18:00 tot 19:30 aangebied.
Studente van die Junbukan karate dojo in Strand het onlangs aan die Westelike Provinsie-karatekompetisie deelgeneem. Hulle het in kata en kumite deelgeneem en ‘n hele klomp medaljes huis toe gebring. ‘n Span word gekies om op Sondag 6โ€‰Julie aan die nasionale kompetisie in Johannesburg deel te neem. Enigiemand wat graag aan die karateklas wil deelneem, kan sensei Stefan Koekemoer per WhatsApp by 079 849 5291 kontak. Klasse word Maandag van 18:00 tot 19:00 en Donderdag 18:00 tot 19:30 aangebied.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article