
(16โJunie) by die Abattoir-sportterrein in Strand vir plaaslike spanne van drie Helderberg-wyke aangebied. Tien spanne van wyke 84 (Somerset-
Wes en Sir Lowry’s Pass), 85 (Strand) en 100 (Strand en Gordonsbaai) het aan die toernooi deelgeneem en almal was gretig om die medaljes op te raap. Liberty/Webb van Weltevreden in Strand het met die jeugdige oorwinningsbuit
weggestap, maar almal het ‘n prettige dag gehad. Nรก die kompetisie kon almal as vriende saam aansit danksy kos wat deur Strand Outreach en Evi’s Kitchen vir deelnemers sowel as ondersteuners verskaf is. Foto: Liberty/Webb United spook sake uit teen hul Strand-teenstanders Tarrie United op pad na die wentrofee.







You must be logged in to post a comment.