Die Hoërskool Grabouw het Vrydag 25 April Boekedag gevier en die leerders en onderwysers kon soos hul gunsteling-storieboekkarakters, soos dié sewe dwergies in die sprokiesverhaal van Sneeuwitjie, aantrek. Op Boekedag leer die leerders meer oor boeke en die belangrikheid daarvan om te lees.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article