Die Macassar-polisie-jeug het op Vrydag 14 Maart ‘n gebedswandeling gehou. Die gebede was vir Macassar Heights, die nuutste buurt in die gebied. Dit is ook waar die gebedswandeling plaasgevind het. Die geleentheid is in samewerking met die Macassar-gemeenskapspolisiërings- forum gereël en deur talle geestelike leiers bygewoon om hul ondersteuning vir die Macassar Heights-gemeenskap te wys.

Die Macassar-polisie-jeug het op Vrydag 14 Maart ‘n gebedswandeling gehou. Die gebede was vir Macassar Heights, die nuutste buurt in die gebied. Dit is ook waar die gebedswandeling plaasgevind het. Die geleentheid is in samewerking met die Macassar-gemeenskapspolisiëringsforum gereël en deur talle geestelike leiers bygewoon om hul ondersteuning vir die Macassar Heights-gemeenskap te wys.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article