Die Strand se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en Broadlandspark-buurtwag is met sertifikate by die GPF-provinsiale raad se waarderingsprysuitdelingseremonie, wat op Saterdag 22 Februarie plaasgevind het, vereer. Die sertifikate was ter erkenning van die veiligheidorganisasies se uitsonderlike verbintenis tot hul gemeenskappe. Die voorsitter van die Strand-GPF, Niklaas Thysen, het die sertifikaat van waardering aan die buurtwag se verteenwoordiger, Manfred Jumat, op die GPF se maandelikse vergadering op Donderdag 27 Februarie oorhandig. Die erkenning was vir hul uitstaande veiligheidspatrollies in Broadlandspark – ten spyte van die moeilike omstandighede en uitdagings. Op die foto (agter van links) is AO Nico Beukes en superintendent Mark Dearden; (middel) Niklaas Thysen, Manfred Jumat en Patrick Sauls. Voor: Lillian Albertyn, Danfred Kleinschmidt en Baron Farmer.
GPF en buurtwag in Strand vereer

GPF en buurtwag in Strand vereer

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-
Misdaadbewusmaking by SS gehou
Die Strand-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het verlede Woensdag (27 Julie) ’n Mandela-dag-saamtrek by Strand Sekondêre Skool gehou.
by
District Mail and Helderberg Gazetteon
-
Misdaadbewusmaking by SS gehou
Die Strand-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het verlede Woensdag (27 Julie) ’n Mandela-dag-saamtrek by Strand Sekondêre Skool gehou.
by
District Mail and Helderberg Gazetteon
-

Strand-gemeenskap maak stem dik
’n Hervestiging van die vertrouensverhouding tussen die polisie en die gemeenskap, wat tot verbeterde kommunikasie…
by
Rick Maraison
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
