Vir haar 67 minute ter viering van Mandeladag (Donderdag 18 Julie), het die Erijaville-gemeenskap se moederhen met ’n omgeehart, Katy Arendse, kos aan behoeftige gemeenskapslede en kinders uitgedeel. Arendse het danksy die hulp van gewaardeerde skenkings die potte aan die prut gehad met sop wat sy in ruim porsies op die koue wintersdag by Rusthof Primêre Skool (soos bo gesien op die foto) en later by haar tuiste, aan tientalle honger magies uitgedeel het. Foto: Yaseen Gaffar


67 minute met kos vir behoeftiges

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article