Die Hoërskool Strand het onlangs sy Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) en Arendraad vir 2023 aangekondig. Die gr. 9-verteenwoordigers vir aanstaande jaar is (van links): Francois Pietersen, Cloete de Jager en Timothy van den Bergh.


2023 se leiers aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article