Woordeboek
-
Die WAT se woord van die week
hoelieha (hoe-lie-ha) tw. (streektaal) (Suidwestelike Afr. → Kaaps) Ook, streektaal, halieha. (sametrekking van haai, o alla) Uitroep van verbasing, ontsteltenis,…
-
Die WAT se woord van die week
hookah-pyp(ook sonder ’n koppelteken hookahpyp) (hoo-kah-pyp) s.nw., hookah-pype. (hookah: <Hindi of Oerdoe huqqā <Arab. ḥuqqa, “kissie, fles”, wat verwys n.d.…
-
Die WAT se woord van die week
syglyadder(sy-gly-ad-der) s.nw., syglyadders. (ongewoon) Adder wat met ’n tipiese sywaartse winding v.d. liggaam voortbeweeg, veral Namibadder: Die syglyadder het ’n…
-
Die WAT se woord van die week
urk s.nw., urke. (geselstaal) Onverfynde, ongure persoon met, tipies, ’n oneerbare, twyfelagtige karakter: Hy (die sanger) is ’n skobbejak, ……
Brekende Nuus
-
Onthou, die Springbokke speel vanaand om 22:10 teen Frankryk in Parys vir die 5de ronde van die Nasieskampioenskap
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Gewapende mans het minstens 37 burgerlikes in ’n lokvalaanval in die weste van Niger, naby die grense met Burkina Faso en Mali, doodgemaak
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



