Woordeboek van die Afrikaanse Taal

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    puntemasjien s.nw., puntemasjiene. Iem. wat as deelnemer aan ’n kompetisie, spel, wedstryd, of dergelike op ’n gereelde grondslag ’n groot…

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    puur ww., het gepuur. (gew. saam met uit) (verouderd) 1 Haal of verkry: Die Randse goudvelde … is … velde…

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    ouwywepraatjies (ou-wy-we-praat-jies) s.nw. (soms as neerhalend aangevoel) Ligsinnige, onsinnige of leuenagtige praatjies; sin. ouvroupraatjies (minder gebruiklik): “Die oumense het sterk…

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    urk s.nw., urke. (geselstaal) Onverfynde, ongure persoon met, tipies, ’n oneerbare, twyfelagtige karakter: Hy (die sanger) is ’n skobbejak, ……

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    moestuin s.nw. (verouderend) GROENTETUIN: Buite is oom Gielie besig in die moestuintjie en dan weer by sy vrugtebome (Mikro: Porseleinkat,…

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    swym (bet. 1) s.nw. (verhewe; verouderd) 1a. Toestand of gevoel van ekstase of euforie: Ek is na die kopvelmassering in…

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    die tydtoets deurstaan Idiomatiese uitdrukking: deurstaan: die tydtoets deurstaan of, meer dikw., die toets van die tyd deurstaan Vir ’n…

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    utopie (ook met ’n hl. Utopie) (u-to-pie) s.nw., utopieë. Ook soms utopia en selde ook utopië. (Ndl.) Plek, samelewing of…

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    ouroeker (ou-roe-ker) s.nw., ouroekers. (streektaal) (Suidwestelike Afr. → Kaaps) Ook, streektaal, ou roeker. Geharde of ervare bendelid, veral een wat…

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    tzigaan (ook met ’n hl. Tziga(a)n) (tzi-gaan) s.nw., tzigane. (ongewoon) Lid van ’n sigeunergroep van Hongarye, wat ook deur O.-…

Brekende Nuus

  • Die ANC se poging om 181 van hul kandidate op die finale lys vir die verkiesing van 4 November te laat insluit, is nou op pad na die konstitusionele hof nadat die kieshof verlede week die party se aansoek van die hand gewys het

  • Die aktrise Hayden Panettiere (36), wat bekendheid verwerf het vir haar rolle in die gewilde televisiereekse Heroes en Nashville, is dood aan ’n mengsel van dwelms wat onder meer fentaniel ingesluit het, het ’n Amerikaanse lykskouer gesê

  • Mpumalanga se taxibaas, Bafana Oupa Sindane, het ’n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te keer, met Sindane wat na verwagting vandag voor die kommissie sou getuig, maar sy prokureur het bevestig dat die dringende aansoek reeds by die hof ingedien is

  • Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos