Woolworths
-
Woolies val uit JSE Top 40
Vir die eerste keer in 15 jaar is Woolworths Holdings nie meer deel van die JSE se gesogte Top 40-indeks…
-
Woolworths verskerp landwye sekuriteit ná bomontploffings by twee winkels binne 24 uur
Die Suid-Afrikaanse kleinhandelreus Woolworths het bevestig dat twee van sy winkels binne 24 uur deur geïmproviseerde ploftoestelle geteiken is, met…
-
Polisie steeds op die toneel by Prellerplein in Bloem waar nóg ’n bom in Woolworths ontplof
Soms is die werklikheid vreemder as fiksie. Twee bomme in twee verskillende Woolworths-winkels . . . Die Prellerplein-winkelsenstrum in Dan…
-
KYK: Ontploffing by Menlyn Park-winkelsentrum lei tot polisie-ondersoek
’n Ontploffing in die vroeë oggendure by een van Suid-Afrika se grootste winkelsentrums het ’n groot reaksie by die polisie…
Brekende Nuus
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die uittredende VN-sekretaris-generaal, Antonio Guterres, wat fossielbrandstofbelange onlangs daarvan beskuldig het dat hulle die atmosfeer soos ‘oop riool’ behandel, gaan vandag sy laaste klimaatsberaad by die VN se hoofkwartier in New York aanbied
-
Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, het die motief agter die klopjag by sy huis in KZN bevraagteken nadat SAPD-lede Maandag die perseel deursoek en elektroniese toestelle gekonfiskeer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



