Wimbledon
-
Sinner klop Zverev om 2de Wimbledon-titel agtereenvolgens te wen
Jannik Sinner (24) het Sondag sy Wimbledon-titel suksesvol verdedig deur die Franse Ope-kampioen Alexander Zverev (29) ná vier taai stelle…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 10 Julie Sokker (SS, 202) Wêreldbeker-toernooi 20:45 Tweede kwarteind Gholf (SS, 213) 14:00 DP World-reeks: Skotse Ope 22:00 PGA-reeks:…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 3 Julie Sokker (SS, 202) Wêreldbeker-toernooi (Ronde van 32) 19:45 Australië t. Egipte 23:45 Argentinië t. Kaap Verde Gholf…
Brekende Nuus
-
Gewapende mans het ’n huis in die -woonbuurt in Durban bestorm en 11 mense doodgeskiet; Die slagoffers, onder wie ’n swanger vrou, was kort voor 23:00 Dinsdagaand by ’n huis bymekaar toe gewapende aanvallers na bewering die perseel binnegegaan en op hulle losgebrand het
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


