Werkloosheidsversekering
-
WVF-bedrog van R500 000 beland vyf familielede in tronk
Vyf lede van dieselfde familie is op 20 Augustus in die Gqeberha Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof gevonnis nadat hulle die Departement van…
Brekende Nuus
-
Beweerde onderwêreldfiguur Vusimuzi ‘Cat’ Matlala se borgtogaansoek in die bedrieglike huurkontraksaak is tot 14 Oktober uitgestel
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die Italiaanse polisie het ná ’n wenk meer as €3 miljoen (sowat R64 miljoen) kontant ontdek wat binne die mure van ’n beweerde dwelmbaas se huis versteek was, asook Kalasjnikof-aanvalsgewere, ander vuurwapens en 11 Rolex-horlosies wat tydens die klopjag gevind is
-
Houthi-gesteunde media het berig dat Saoedi Arabiese lugaanvalle oor die afgelope 24 uur 10 mense in Jemen se provinsies Taiz en Al-Jawf dood gemaak en nog 14 beseer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
