Water
-
eThekwini se waterkrisis kring uit
Die departement van water en sanitasie het eThekwini beveel om op te hou om water bo sy gelisensieerde limiete te…
-
Tekort aan munisipale vaardighede bedreig waterinfrastruktuurprojekte
Suid-Afrika se ingrypings om watervoorsiening te verbeter loop die gevaar om onvolhoubaar te word weens aanhoudende kapasiteitstekorte op munisipale vlak,…
-
Secunda se waterkrisis verdiep
Dis nou al 14 dae dat watertoevoer na Secunda en omliggende dele wat ook deel vorm van die Govan Mbeki-munisipaliteit…
-
Waterprobleme in Gauteng: ‘Geen plan, geen teikens, geen vertroue’
Die presidensie sê ’n nasionale waterkrisiskomitee en ’n nasionale wateraksieplan is al opgestel, maar dit beteken nog min vir dorpe…
-
Talle in die Overberg al 25 dae sonder krag ná die onlangse storms
Baie van Theewaterskloof se inwoners is steeds letterlik in die donker ná die storms op 11 Mei en steeds kan Eskom…
-
Pype bly stukkend, want water op wiele is o, tog so lonend
In baie gemeenskappe – veral informele nedersettings en gebiede wat deur herhaalde onderbrekings geraak word – is inwoners nou al…
-
Wateronderbrekings in Jhb: Rand Water kondig instandhouding van 7 weke aan terwyl die DA ’n oudit van watertenks eis
Inwoners en ondernemings in Gauteng skrap hul moed bymekaar vir grootskaalse wateronderbrekings terwyl Rand Water en Eskom met ’n beplande…
-
Waterkrisis: Te veel water gaan verlore, maan Ramaphosa
Groot hoeveelhede water gaan in Suid-Afrika verlore nog voordat dit by mense se krane uitkom, en volgens pres. Cyril Ramaphosa…
-
Adjunkminister aan akademiese instellings: Ons moet saamwerk om wateruitdagings aan te pak
Adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, het akademiese instellings versoek om ’n sentrale rol te speel in die aanspreek…
-
‘Stabiliteit, beplanning’ rede vir Kaapse waterwysheid
Stabiele munisipaliteite en langtermyn beplanning vir watersekerheid is een van die redes waarom die Wes-Kaap se waterbestuursmodel beter funksioneer as…
Brekende Nuus
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Die departement van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta), gaan riglyne vir plaaslike regeringskoalisies publiseer wat daarop gemik is om munisipaliteite te help om koalisieregerings meer doeltreffend te bestuur, met 138 munisipaliteite waar geen party ’n volstrekte meerderheid behaal het nie
-
Duitsland het ’n voorstel verwelkom om Europese onderhandelaars by toekomstige samesprekings tussen Rusland en Oekraïne te betrek, maar gesê ’n ooreenkoms om die oorlog in Oekraïne te beëindig is nodig voordat breër gesprekke met Rusland oor Europa se veiligheid gevoer kan word
-
ANC-lid van die groter Johannesburg-streek en dogter van oudpres. Jacob Zuma, Thuthukile Zuma, het uiteindelik haar bedankingsbrief aan die party gestuur nadat sy daarvan beskuldig is dat sy Fikile Mbalula op sosiale media aangeval en versuim het om haar pligte na te kom
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








